Klok

'n Kloktoring in Chersonesos, Krim

'n Klok is 'n idiofoniese (klankbeeldende) instrument wat gewoonlik uit brons gegiet word en 'n tweërlei funksie het: 'n klok kan afsonderlik as 'n seininstrument gebruik word, of 'n groep klokke wat onderling in klank harmonieer, kan as 'n musiekinstrument, die klokkespel, gebruik word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search